








Welkom By Hoër Tegniese Skool Eden - George
IMPORTANT INFORMATION FOR ALL PARENTS / BELANGRIKE INGLIGTING VIR ALLE OUERS |
Click on the following link to direct you to our student portal to get all the information regarding the return school and information about Covid-19 /
Klik op die volgende skakel om u na ons studente portaal te lei om al die inligting rakende die terugkeer na die skool en inligting oor Covid-19 te bekom.
Correspondence
Dis weer sulke tyd. Desember vakansie verblyf 2020 besprekings is nou oop.
Bespreek nóú jou akkommodasie vir Desember! Slegs 15 minute van die see af. Omring met pragtige natuurskoon en uitsig oor die Outeniqua berge. Moet nie huiwer nie, bederf jouself!Kontak Lydia Barnard vir meer inligting 0798845295
Meer Oor Ons
Hoër Tegniese Skool Eden bied ‘n gebalanseerde opvoeding met wye vakkeuses, ‘n verskeidenheid kultuur en sportaktiwiteite aan elke leerder wat hom/haar die geleentheid gee om as totale mens te ontwikkel en die nodige kennis en praktiese ondervinding te ontvang om die beroepslewe met vertroue aan te pak.
Ons bied ook ‘n rustige, veilige omgewing van waar leerders die wêreld kan verken. Die skool beskik oor seuns en meisieskoshuise wat huisvesting bied aan die leerder waar die ouers gerus kan wees oor die versorging van hulle kinders.
VISIE
MISSIE
Die gemeenskap te dien
Die omvattende ontwikkeling van elke leerder
Maksimum prestasie op sportvlak
Ontwikkeling en bevordering van kultuur
Top akademiese prestasie
Ons Waardes
Respek
Vriendelikheid
Eerlikheid
Deernis
Verdraagsaamheid
Verantwoordelikheid
Word Deel Van HTS Eden Kultuur
Ons Trotse Borge



